A closer look at the technologies used by Brackenfell High School
Brackenfell High School
Education · South Africa · 11-50 Employees
View Company Info for Free
Overview
Headquarters
Rogland St, Brackenfell, Western Cape, S...Phone Number
+27 219815522Website
www.brakkies.co.zaRevenue
$10.7 MillionIndustry
About Brackenfell High School
My naam is Jannie Muller. Ek is die kaptein van hierdie skip, Horskool Brackenfell. My bemanning bestaan uit ongeveer 1 500 leerders en oor die 90 personeel. Dit is vir my n absolute voorreg om al vir 32 jaar aan hierdie skool verbonde te wees. Nog n groter voorreg om in 2017 te kon leisels oorneem by mnr. André Pretorius. Dit maak my die vyfde skoolhoof van Horskool Brackenfell. Ek het hier begin in Januarie 1989, pas getroud en vars uit die weermag. Onder die bekwame leiding van my Lewenswetenskappe vakhoof, Me Eda Visser, en die destydse skoolhoof, mnr. Ossie Theron, is ek toegelaat om te ontwikkel en te groei en my passie vir sport uit te leef. Ek was later bevoorreg om saam met mnr. Pretorius en mnr. Koopman te werk en het baie ondervinding opgedoen. Onder mnr. Pretorius se leiding het ons skool nuwe hoogtes bereik en baie suksesse behaal. Later jare is ek bevorder tot Departementshoof en in 2006 is ek aangestel as Vise-hoof van Sport. Met die aftrede van mnr. Jan Mouton, destydseRead more
SIC Code 82,821NAICS Code 61,611Show moreBrackenfell High School Tech Stack
Top Education Companies
See more top companies
Frequently Asked Questions Regarding Brackenfell High School
Sign Up For FreeTo access detailed company insights
My naam is Jannie Muller. Ek is die kaptein van hierdie skip, Horskool Brackenfell. My bemanning bestaan uit ongeveer 1 500 leerders en oor die 90 personeel. Dit is vir my n absolute voorreg om al vir 32 jaar aan hierdie skool verbonde te wees. Nog n groter voorreg om in 2017 te kon leisels oorneem by mnr. André Pretorius. Dit maak my die vyfde sko... Read More